tag:blogger.com,1999:blog-4493822879598886844.post8820481919372505188..comments2023-10-20T04:47:22.915-07:00Comments on ZAR: Die verskil tussen Vlok en PWVan Tonder Die Donderhttp://www.blogger.com/profile/17515803300199377625noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-4493822879598886844.post-38202530838060483902007-06-29T15:06:00.000-07:002007-06-29T15:06:00.000-07:00Jou argument oor PW en Vlok lyk vir my geldig, maa...Jou argument oor PW en Vlok lyk vir my geldig, maar om padtekens te verwyder of ontsier is nie 'ferm optrede' soos die Zulus s'n nie. Dit is maar net stoutgatgeit.<BR/>Dit pla nie die owerhede nie, want dis die belastingbetaler wat daarvoor betaal om dit weer te vervang. Hulle stuur iemand om dit te vervang, wat ook nie omgee om dit te doen nie, want dit hou hom in 'n werk.<BR/>Op die ou end gaan die stout ouens wat die padtekens aanval, eerste moeg word of dalk beboet word.Anonymousnoreply@blogger.com